Modulekode | BOT 261 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Stikstofmetabolisme in plante; stikstofbinding in landbou; sekondêre metabolisme in plante en natuurlike produkte; fotosintese en koolhidraatmetabolisme in plante; toepassings ten opsigte van sonligenergie; plantegroeiregulering en die Groen Revolusie; reaksies van plante teenoor die omgewing; ontwikkeling van plante met weerstand teen droogte en siektes. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
BSc Biochemie
BSc Biotegnologie BSc Chemie BSc Dierkunde BSc Ekologie BSc Entomologie BSc Genetika BSc Mensfisiologie BSc Mikrobiologie BSc Omgewingswetenskappe BSc Plantkunde BScAgric Plantpatologie BScAgric Toegepaste Plant- en Grondwetenskappe BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde |
Voorvereistes | BOT 161, CMY 117 en CMY 127 of toestemming van die departementshoof |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Plant- en Grondwetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App